Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Afrika kán floreer
Outeur: Korporatiewe Bemarking / Corporate Marketing
Gepubliseer: 25/05/2016

​Woensdag (25 Mei) vier ons Afrikadag. In twee meningsartikels in onderskeidelik The Conversation en Cape Argus, skryf skryf Gerrie Swart van die Departement Politieke Wetenskap en Francois Vreÿ van die Departement Militêre Strategie oor kwessies wat belangrik is vir Afrika se vooruitgang.

Tweet: SU experts highlight issues on Africa's development via @StellenboschUni http://bit.ly/1OMHfr0