Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Varsity Beker wedstryde uitgestel
Outeur: Korporatiewe Bemarking / Corporate Marketing
Gepubliseer: 29/02/2016

​Di​e FNB Varsity Cup, wat aangebied word deur Steinhoff International, het 'n besluit geneem om alle wedstryde op 29 Februarie en 7 Maart uit te stel om universiteite regoor die land die geleentheid te gee om verskeie uitdagings by hul onderskeie kampusse aan te spreek.

Lees die volledige verklaring (net in Engels) hier.