Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Robben Island Rainbow Dreams
Begin: 23/09/2021, 15:00
Einde: 23/09/2021, 16:30
Kontak:Dr Geraldine Frieslaar - 021 808 2002
Plek: MS Teams

Die Stellenbosch Universiteitsmuseum nooi u uit na 'n paneelbespreking oor:

Robben Island Rainbow Dreams deur Neo Lekgotla laga Ramoupi, Noel Solani, André Odendaal en Khwezi kaMpumlwana.

Die boek bied die eerste, intieme, agter die skerms beskrywing van die voortslepende saga in die skepping van die eerste demokratiese Suid-Afrikaanse nasionale erfenisinstelling. Deur dit te doen, put dit uit die perspektiewe van historici, argitekte, besoekende kunstenaars, vorige politieke gevangenes, inwoners van die eiland en ʼn magdom erfenisberoepslui, insluitende perspektiewe op Mandelarisasie en die herdenking van Mangaliso Robert Sobukwe.

​Datum: Donderdag, 23 September 2021

Tyd: 15:00 - 16h30

Virtuele platform: MS Teams

 

Aanbieders

Dr Neo Lekgotla laga Ramoupi, Senior Lektor, Skool van Opvoedkunde aan die Universiteit van die Witwatersrand

Dr Noel Solani, Direkteur, Ditsongmuseum van Kulturele Geskiedenis

Prof André Odendaal, Ereprofessor in Geskiedenis en Erfenisstudies en inwonende skrywer, Universiteit van die Wes-Kaapland

Mnr Khwezi kaMpumlwana, Wêrelderfenisdeskundige, Nasionale Erfenisraad en Stigter van Zenalia Consulting

 

Lid van die besprekingsgroep

Prof Ciraj Rassool 

Senior Professor, Geskiedenisdepartement, Universiteit van die Wes-Kaapland

 

Moderator

Dr Geraldine Frieslaar 

Kurator van Navorsing, Dialoog en Maatskaplike Geregtigheid, Universiteitsmuseum

Kliek om te registreer:

JustConversation