Hierdie werkswinkel sal aspekte van studente en personeel funksionering tydens COVID-19 ondersoek asook die antwoord van studente-ondersteuningsdienste.
- 'n Oorsig van gestremdheid aan die US
- Verseker toeganklike onderrig, leer en assesserings
- Ableism en universele toegang, universele ontwerp en universele ontwerp vir leer
- Personeel en studente-ervarings bespreek
- Lesse geleer vir groter toeganglikheid
Om vir die werkswinkel te registreer en 'n skakel te ontvang om aan te sluit, e-pos Me. Grizelda Adams: grizeldaa@sun.ac.za
Daar is 'n herhalingsessie van hierdie werkswinkel op 24 Julie 2020