Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
15de Internasionale “Open Repositories” Konferensie, OR2021
Begin: 31/05/2021, 08:00
Einde: 03/06/2021, 17:00
Kontak:Bronwyn Bruton - 021-808 9528
Plek: Spier Conference Centre, R310 Stellenbosch, Stellenbosch, South Africa

Die Universiteit  Stellenbosch bied met trots vanaf 31 Mei tot 3 Junie 2021 die 15de internasionale “Open Repositories" konferensie (OR2021) by Spier wynlandgoed aan. Hierdie jaarlikse konferensie ondersoek globale uitdagings en geleenthede rakende die bestuur, beskikbaarstelling en onderhoud van akademiese en kulturele publikasies en data.

U word hartlik uitgenooi om hierdie konferensie by te woon. Besoek asb. die konferensie se webtuiste vir verdere inligting.