Die Vroueforum en Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe nooi personeel en studente uit na die Vroueforum se jaarlikse lesing. Prof Quarraisha Abdool Karim sal 'n praatjie lewer oor "Gender inclusivity: a personal journey".
Advertensie >
Datum: 1 Augustus 2019
Tyd: 12:30 tot 14:00
Plek: JN de Villiers-raadsaal, Dekaansafdeling, Tygerberg-kampus
RSVP: meag@sun.ac.za