Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Uitnodiging om 'n openbare lesing by te woon oor die Wêreldbank se wêreldontwikkelingsverslag, 2018
Begin: 21/09/2018, 13:00
Einde: 21/09/2018, 14:30
Kontak:Carina Smit - 0218082898
Plek: CGW Schumann Gebou, Tweede verdieping, Kamer 207B

Op 21 September bied die Ekonomiese Departement 'n openbare lesing aan deur Deon Filmer en Halsey Rogers, mede-direkteure van die Wêreldontwikkelingsverslag 2018: Leer om die belofte van onderwys te realiseer. Patience Bongiwe Kunene, Uitvoerende Direkteur van die Raad van die Wêreldbank wat Angola, Nigerië en Suid-Afrika verteenwoordig, sal die sprekers bekendstel.​

Hierdie wêreldontwikkelingsverslag is heeltemal toegewy aan die onderwys. Dit verken vier hoof temas: 1) die belofte van opvoeding; 2) die behoefte om leer uit te sonder; 3) hoe skole vir leerders kan werk; en 4) hoe sisteme in plek kan werk vir leer. 

'n Afskrif van die verslag kan afgelaai word by http://www.worldbank.org/en/publication/wdr2018.​

Datum:       21 September 2018

Begin tyd:  13:00

Eindtyd:     14:30

Plek:          CGW Schumann Gebou, Tweede verdieping, Kamer 207B​

Belangstellende studente en personeel word aangemoedig om dit by te woon. ʼn Ligte middagete sal voorsien word. Spasie is beperk so kontak gerus vir Carina Smit (carina@sun.ac.za) teen Donderdag 20 September. ​​