Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Biblioteeknavorsingsweek - Onthou die datum
Begin: 01/08/2018, 08:00
Einde: 03/08/2018, 17:00
Kontak:Alvina Matthee - 021 938 9366 ​
Plek: Tygerberg-kampus / Campus

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens se jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek  word van 1 tot 3 Augustus 2018 by die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek aangebied. Vanjaar is die hooftema "Navorsing in aksie" en daar sal aanbiedings onder meer oor navorsingsdata, skryfvaardighede en welwees tydens die navorsingsproses aangebied word.

Die finale program sal binnekort beskikbaar gestel word.

Navrae: Alvina Matthee  (alvinam@sun.ac.za), tel: 021 938 9366