Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SUNLEARN PERSONEEL OPLEIDINGSWERKSWINKEL
Begin: 11/05/2018, 12:00
Einde: 31/05/2018, 12:00
Kontak:A'isha Salaam - 021 808 2222
Plek: Stellenbosch campus: HUMARGA, Room 363

SLT bied 'n Basiese SUNLearn Opleidingswerkswinkel aan vir personeel wat op SUNLearn werk. Die formaat van die werkswinkel sal jou deur die basiese stappe neem om:

  • Kursusinhoud by jou modules te voeg,
  • Met studente te kommunikeer, en
  • Verskillende assesseringsaktiwiteite op te stel.

​'n Kort inleiding tot die nuwe funksies en verbeteringe van die nuwe SUNLearn Dashboard sal ook in hierdie werkswinkel gedek word. Vir nuwe SUNLearn-gebruikers, nuwe dosente of onderwysassistente, is hierdie die perfekte manier om te verseker dat jy op die regte pad begin wanneer jy SUNLearn gebruik om leer vir jou studente te fasiliteer.