Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Lesing deur prof Franklyn Lisk
Begin: 25/04/2018, 13:00
Einde: 25/04/2018, 14:00
Kontak:Ivy Chen - 021 918 4385
Plek: Kamer/Room 1046, Van der Sterrgebou/Building

Prof Franklyn List van die Universiteit van Warwick in the VK sal 'n lesing by US aanbied oor Socio-economic transformation for sustainable development: Why governance matters and what model (of governance) does Africa need?

Prof Lisk is 'n senior ekonoom en is 'n professoriale navorsingsgenoot by die Sentrum vir die studie van Globalisering en Regionalisering aan die Universiteit van Warwick. Hy dien ook as die toonaangewende Afrikakundige by dié Universiteit se globale prioriteitsnavorsingsprogram oor internasionale ontwikkeling. In die afgelope dekade het prof Franklyn gereeld konsultasiedienste aan Verenigde Nasies-agentskappe en internasionale ontwikkelingsorganisasies gelewer.

Die aanbieding sal op Woensdag, 25 April, van 13:00-14:00 in Kamer 1046 in die Van der Sterrgebou, Bosmanstraat, Stellenbosch gehou word.

Antwoord asb. (teen 20 April): Ivy Chen, tel 021 918 4385 of ivy@sun.ac.za