Kontak:
- 021 808 2684
Plek: Stellenbosch University Library auditorium
Die Departement Chemie en Polimeerwetenskap nooi u vriendelik uit na 'n spesiale gaslesing deur die wenner van die 1987 Nobelprys vir chemie, Jean-Marie Lehn. Die titel van die lesing is "Steps towards life: chemistry!" en die geleentheid is veral gemik op die algemene publiek en leerders.