Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Professorale intreerede: Prof Sadulla Karjiker
Begin: 28/09/2017, 18:00
Einde: 28/09/2017, 20:30
Kontak:Annette van Tonder - 021 808 9371
Plek: Jannasch Hall, SU Konservatorium

​Prof Sadulla Karjiker van die Departemente Handelsreg sal op Donderdag, 28 September sy professorale intreerede getiteld Politics and Beyond lewer.

Verversings sal na afloop van die lesing bedien word. Dui asseblief aan of u die geleentheid sal bywoon en of u enige dieetvoorkeure het.

RSVP voor Donderdag, 21 September 2017 by Annette van Tonder by 021 808 9371 of annettev@sun.ac.za.