Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Manage PermissionsManage Permissions
|
Version HistoryVersion History
Openbare debat oor rassismen en menseregte
Begin: 23/03/2017, 18:00
Einde: 23/03/2017, 20:00
Kontak:Ricky Brecht - 021 808 3660
Plek: University Museum

​As deel van die herdenking van Menseregtemaand nooi die Stellenbosch Universiteitsmuseum, in vennootskap met die Stellenbosch Teen Rassisme-veldtog, u om deel te neem aan 'n: OPENBARE DEBAT OOR RASSISME EN MENSEREGTE.

 

PANEELLEDE


Mnr Ryland Fisher – Mediapersoonlikheid en outeur

Mnr Motlhabane Koloi - student aan die Universiteit Stellenbosch

 me Lize-Mari Doubell – student aan die Universiteit Stellenbosch

 

Datum: 23 Maart 2017

Tyd: 18:30

Plek: Stellenbosch Universiteitsmuseum (Sasol Kunsmuseum) ,Ryneveldstraat 52, Stellenbosch

 RSVP: Mnr Ricky Brecht by rickyb@sun.ac.za of tel 021 808 3660

Verversings en wyn sal ná die bespreking bedien word.