Voertuie kan op Woensdag 16de November 2022 vanaf 8h30 – 16:00 by Stellenbosch Universiteit Vervoerdienste te Banghoekweg besigtig word. Tendervorms moet voor 16h00 op 16de November 2022 by gemelde adres ingelewer word.
Kliek hier om die voertuiglys te sien.
https://www0.sun.ac.za/voertuigvloot/page/afrikaans/ons-dienste/voertuigverkope-en--konsultasie.php
Kontak: Lelanie Langford 021 808 467 of vir Pieter Wever 021 808 4610 vir verder inligting.