LET WEL: Die datum van die seminaar met Prof. Vivienne Bozalek van UWK oor postkwalitatiewe navorsingsmetodologie het verander. Die seminaar vind nou plaas op Woensdag 19 Junie 2019, 10:00 tot 11:30, by Den Bosch.
Belangstellendes kan kontak maak met Dr. Karin Cattell-Holden by kcattell@sun.ac.za.