Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Tygerberg-hospitaal maak nie toe nie

Neem asb. kennis van die kommunikasie vanuit die kantoor van dr Beth Engelbrecht, Departementshoof: Gesondheid, Wes-Kaapse Regering, met betrekking tot die onlangse verslae in die media wat insinueer dat Tygerberg-hospitaal moontlik gaan toe maak.
Western Cape Government (Health) Newsflash June 2018 >