Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Informasietegnologie Jaareindfunksie: 1 Desember

​Neem asseblief kennis dat die Informasietegnologie kantore gesluit sal wees vanaf 12:00 op Vrydag, 1 Desember weens ons jaareindfunksie. ​​

Vir enige navrae, kontak asseblief die IT Dienstoonbank by 808 4367.