Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Vennootskappe vir Impak

Vennootskappe vir Impak

'n Geleentheid vir personeellede, wie aktief is binne die Basiese Onderwyssektor, om moontlike samewerking te ondersoek met die Sentrum vir Studentewerwerwing en Loopbaan/Program-advies om sodoende 'n groter impak te bewerkstellig. Die geleentheid sal 'n platform bied waar verskillende groeperinge hul aanbod ten toon kan stel en beste praktyke kan deel.

Lees meer oor hierdie inisiatief: p4i.docx

Dui asseblief belangstelling aan deur 'n e-pos aan Magdel Pretorius, magdelvz@sun.ac.za, te stuur teen 26 Mei 2017.
('n Formele uitnodiging sal aan u gestuur word vir die geskeduleerde sessie.)