Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SGBO 'Assessering' Reeks: Terugvoering in die kliniese konteks
Begin: 11/04/2021, 23:00
Einde: 11/04/2021, 23:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) bied 'n kort reeks aan van vier middagsessies oor assessering.

Die tema van die laaste sessie op 4 November is: Terugvoering in die kliniese konteks.