Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
SGBO 'Assessering' Reeks: Werkplekgebaseerde assessering
Begin: 03/06/2021, 13:00
Einde: 03/06/2021, 13:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: Online

​Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys (SGBO) bied 'n kort reeks aan van vier middagsessies oor assessering.

Die tema van die tweede sessie op 3 Junie is: Werkplekgebaseerde assessering.