Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Aanlyn globale meestersklas: Kwalitatiewe Bewyssintese
Begin: 24/03/2021, 13:00
Einde: 26/03/2021, 13:00
Kontak:Liesel Floor -
Plek: Online

​Hierdie driedaagse aanlynkursus (24-26 Maart) bied akademiese personeel, studente, navorsers, beoordelaars en redakteurs die begrip van die beginsels om kwalitatiewe sistematiese oorsigte uit te voer en te interpreteer.