Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Webinaarreeks vir kliniese assistente: Die skryf van 'n literatuuroorsig
Begin: 16/03/2021, 11:00
Einde: 16/03/2021, 11:00
Kontak:Karis Moxley -
Plek: MS Teams

​Die Kantoor vir Navorsingsteun aan Kliniese Assistente nooi kliniese assistente (MMed-kandidate) en hul studieleiers uit om deel te neem aan hierdie nuwe webinaarreeks wat 'n oorsig bied van noodsaaklike kliniese navorsingskonsepte en -vaardighede. Die tema vir die Maart-webinaar is: Die skryf van 'n literatuuroorsig​.