Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
16e Universiteit Stellenbosch Biblioteeksimposium
Begin: 12/10/2021, 08:00
Einde: 14/10/2021, 17:00
Kontak:Marié Roux - 0218089917
Plek: Lanzerac Wine Estate

​Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die 16e Universiteit Stellenbosch Biblioteeksimposium sal plaasvind op 12-14 Oktober 2021, by Lanzerac. Meer inligti​​ng is beskikbaar op die Simposiumwebblad​.