Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wêreld-week vir Antimikrobiese Bewusmaking
Begin: 18/11/2020, 22:00
Einde: 20/11/2020, 22:00
Kontak: -
Plek: Online

​Die Afdeling Mediese Mikrobiologie bied verskillende aktiwiteite aan van 18 tot 20 November 2020 ter viering van die Wêreld-week vir Antimikrobiese Bewusmaking.

Kliek hier vir 'n lys van aktiwiteite.

Navrae: siphiwe.matukane@nhls.ac.za