Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
CPD Aanbieding
Begin: 25/09/2020, 08:00
Einde: 25/09/2020, 09:00
Kontak:Mrs Susan Crumpton -
Plek: Microsoft Teams

Kampus Gesondheids Diens bied elke 2 weke `n CPD-praatjie aan oor `n verskeidenheid onderwerpe. Hierdie praatjies vind plaas op `n Vrydag om 8:00, en duur ongeveer 1 uur. Jy sal 1 CPD punt toegeken word vir bywoning.

Vrydag, 25 September, bied KGD Fisioterapeut, Greshne Davids`n praatjie aan oor “Ergonomics: work station set up for optimal health"

Hierdie sal plaasvind via Microsoft Teams

Bevestig asseblief jou bywoning met Ms Susan Crumpton (Epos:: scrumpton@sun.ac.za)

Indien jy `n aanbieder vir een van ons CPD-praatjies wil wees, kontak gerus vir Ms Crumpton.