Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Kortkursus in Gesondheidsberoepe Onderwys
Begin: 01/11/2020, 10:00
Einde: 20/01/2021, 10:00
Kontak:Lorraine Louw -
Plek: Online

Die Sentrum vir Gesondheidsberoepe Onderwys sal in 2021 kortkursusse aanbied wat deel vorm van die MPhil (HPE). Die kursusse sal op 20 Januarie begin en in-persoon kontaksessies insluit, wat opgevolg sal word met aanlyn-interaksies.

Meer inligting.