Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Sosiale Impak-geleenthede
Begin: 28/09/2020, 12:30
Einde: 28/09/2020, 14:00
Kontak:Lesinda Daniels - 021 808 2225
Plek: MS Teams

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bied die volgende Sosiale Impak en Transformasie-verwante geleenthede aanlyn aan:


Aanlyngeleenthede via MS Teams:

  • ​28 September 2020 om 12:30: Genderverrykingswerksessie gefasiliteer deur prof Jonathan Jansen:  Geslagsgelykheid by die Universiteit Stellenbosch: 'n oop gemoed 

Verdere inligting:

Kontak asb. vir mev Lesinda Daniels by e-pos lesinda@sun.ac.za vir verdere inligting oor enige van die bogenoemde geleenthede.