Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Die Ritme van Geloof en Lewe: Hip-hop, die Kunste en Teologie
Begin: 03/02/2020, 08:30
Einde: 03/02/2020, 12:30
Kontak:Marita Snyman - 021 808 2538
Plek: 171 Dorp Street, Stellenbosch

​Jy word hartlik genooi na die jaarlikse Teologiese dag van die Fakulteit Teologie, Stellenbosch Universiteit op 

MAANDAG 3 FEBRUARIE 2020 van 08:30 - 12:30

Die tema vanjaar is Die Ritme van Geloof en Lewe: Hip-hop, die Kunste en Teologie en die hoofspreker is die hip-hop kunstenaar, Hemelbesem. Die dag sal afgesluit word met 'n uitvoering deur die gesproke woordkunstenaar Siphokhazi Jonas. ​