Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AvOL Konferensie
Begin: 04/11/2020, 08:00
Einde: 04/11/2020, 16:30
Kontak:Anthea Jacobs - 021 808 9258
Plek: MS Teams

​Hierdie jaarlikse interne konferensie oor Onderrig en Leer, word deur SOL gekoördineer. Hierdie konferensie is gefokus daarop om alle aspekte van onderrig en leer aan die US in 'n oop, ondersteunende en intellektueel stimulerende atmosfeer aan te spreek. 

Meer inligting oor die 2019 AvOL konferensie is hier beskikbaar: http://www0.sun.ac.za/sotl/

Vir meer inligting gerus Anthea Jacobs
jacobsa@sun.ac.za
021 808 9258