Kontak:
-
Plek: STIAS, Marais Street, Stellenbosch
Sluit by ons aan vir die bekendstelling van "Women in AI" se Kaapstad-tak, in samewerking met die Universiteit Stellenbosch.
Datum: 25 Oktober
Tyd: 15:30
Agenda:
15:30 – Aankoms en verwelkoming
16:00 – Opening deur Lisel Engelbrecht, "Women In AI"-ambassadeur in Suid-Afrika
16:15 – Bekendstelling deur prof. Nico Koopman, Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel aan die Universiteit Stellenbosch
16:30 – Dink nuut oor die toekoms
- Celina Lee – CEO: Zindi
- Natalie R – Innoveerder en uitvinder
- Dr. Trudie Sandrock – Universiteit Stellenbosch: Lektor in die Departement Statistiek en Aktuariële Wetenskap
18:30 – Afsluiting deur prof. Wim Delva – Universiteit Stellenbosch: Waarnemende direkteur van die Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke
18:45 – Netwerkgeleentheid.
Die geleentheid is gratis. Registreer hier.