Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Wat doen ons met die musiek van beweerde en veroordeelde seksuele oortreders?
Begin: 19/09/2019, 18:00
Einde: 19/09/2019, 20:00
Kontak:Ms Babalwa Gusha - 021 808 9460
Plek: SU Museum
​​Kan ons die musiek van die kunstenaar skei? Moet ons? Dit is 'n vraag waarmee mense wêreldwyd stoei as dit kom by liedjies wat hulle vroeër sonder skuldgevoelens geniet het. Help 'cancel culture'?


Neem deel aan ons paneelbespreking met: Ncebakazi Mnukwana, Primrose Mrwebi, Amanda Gouws, Skhumbuzo Mazibuko and Barbara Nussbaum.

Verversings sal bedien word.