Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Nagraadse Inligting Sessie : Suid-Afrikaanse Wingerd-en Wynnavorsinginstituut
Begin: 18/09/2019, 17:00
Einde: 18/09/2019, 18:00
Kontak:Lorette de Villiers - 021-8083770
Plek: JH Neethling Building, Room 1027

​Kom luister na watter geleenthede die  nuwe Suid-Afrikaanse Wingerd-en Wynnavorsinginstituut vir  jou bied. Die Insitituut bring die vestiging van ʼn nuwe, transdissiplinêre navorsingsinstituut.

Informasie oor Hons, MSc en PHd programme in Wingerdkunde, Wynkunde en Wyn Biotegnologie word bespreek.