Kontak:Wena van der Merwe
- 021 808 4020
Plek: HB Thom (Adam Small) Teater/Theatre
Lede van die Konvokasie van die Universiteit Stellenbosch (US) en hulle metgeselle word uitgenooi na die jaarvergadering van die Konvokasie op Donderdag 8 November 2018.
Alle US-gegradueerdes, -gediplomeerdes, en alle voltydse akademiese personeellede van die US is lede van die Konvokasie.
Plek: HB Thom Teater, Victoriastraat, Stellenbosch
Tyd: 19:00
Spreker: Generaal Jeremy Vearey
- Bevestig asseblief u bywoning per e-pos by wvdm@sun.ac.za of telefonies by 021 808 4020. Ligte verversings sal voor die aanvang van die geleentheid bedien word.
- Klik hier vir die Agenda.