Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
Intreerede: Prof Rob Warren
Begin: 22/11/2018, 17:30
Einde: 22/11/2018, 22:00
Kontak:Meggan Ceylon - 021 938 9202
Plek: Tygerberg-kampus / Campus

​Prof Rob Warren van die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika sal sy intreerede op 22 November 2018 lewer.

Titel: "Drug resistant Tuberculosis: past mistakes and present consequences"

Datum: 22 November 2018
Time: 17:30 for 18:00
Venue: Lecture Hall 11, Education Building

Verversings sal na die intreerede bedien word. Dui asseblief aan of u wel die onthaal sal bywoon, asook spesiale dieetvoorkeure.

RSVP by Meggan Ceylon (meggan@sun.ac.za).