Universiteit Stellenbosch
Welkom by Universiteit Stellenbosch
AvOL 2019
Begin: 28/10/2019, 08:00
Einde: 30/10/2019, 17:00
Kontak:Claudia Swart - 021-8083717
Plek: Lord Charles Hotel, Somerset West

Die 12de jaarlikse Universiteit Stellenbosch (US) konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) vind op 29 en 30 Oktober 2019 plaas. Prekonferensie-werkswinkels word op 28 Oktober 2019 aangebied.

Die konferensie vind weer vanjaar by die Lord Charles Hotel, Somerset-Wes, plaas.

Die doel van die konferensie is om aan US akademici die geleentheid te bied om deel te neem aan gesprekke oor onderrigpraktyke en -filosofieë. Hierdie jaar se konferensie beloof om weereens 'n opwindende en leersame geleentheid te wees.​

Besoek gerus die konferensiewebtuiste by http://www0.sun.ac.za/sotl/

Navrae:  sotl@sun.ac.za