Finance
Welkom by Universiteit Stellenbosch

Handelskrediteure

​​​

Skep van 'n krediteurskode

creditors.jpg
 

Hoe word 'n Krediteur betaal?

Op elke bestelling wat deur die aankopestelsel uitgereik word moet na ontvangs van die goedere of dienste, 'n fisiese goedere ontvangsaksie deur die gedesentraliseerde omgewing op Tera Term gedoen word.  Die fisiese faktuur moet daarna vir betaling aan afd Finansiële Krediteure vir betaling gestuur word wat na afloop van betaling 'n betalingsadvies aan die verskaffer sal voorsien.

Betaalterme

  • Betaling van krediteure geskied volgens die ooreengekome betalingsterme met die verskaffer waarvan die standaard  30 dae na faktuur of 30 na staat toegepas word. 
  • Maatreëls kan ingestel word om die betalingstydperk te verkort indien die US finansieel daarby kan baat. In so geval moet die verskaffer 'n skriftelike bevestiging rig dat fakture wat binne 7 dae betaal word onderhewig is aan 'n % korting of afslag. 
  • Kredietlimiete geld, dit is daarom krities  dat betalings binne terme geskied  om te voorkom dat die rekening op wag (on hold) geplaas word.